|
|
|||
|
||||
OverviewHierdie aangrypende storie neem jou op 'n reis deur die donker en lig van die menslike siel. Families wat opgebreek is en kinders wat in 'n stelsel verdwyn. Skadu's wat 'n verlede probeer vind. 'n Nar wat telkens die donker in verdwyn en joernaliste wat sy/haar identiteit probeer openbaar. Die raaisel opgesluit tussen die woorde sal jou verstom hoe die lewe se wiel bly draai en sal die skadu's wel glimlag? Dit is 'n storie wat die hart aanraak en jou met genot sal laat wanneer jy die laaste woord lees en die boek toemaak. Full Product DetailsAuthor: Ina CantoniPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 14.00cm , Height: 1.00cm , Length: 21.60cm Weight: 0.231kg ISBN: 9798323065547Pages: 194 Publication Date: 16 April 2024 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |