afkop

Author:   Martha Maria Jones
Publisher:   Martha Maria Jones
ISBN:  

9798233981173


Pages:   54
Publication Date:   14 March 2026
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $15.81 Quantity:  
Add to Cart

Share |

afkop


Overview

Ons leer vroeg om stil te wees. Om in te sluk. Om aan te gaan. Om die regte gesig te dra vir die regte mense. Om sorg te noem wat eintlik vrees is - en om dit te doen so goed, so lank, dat ons vergeet dat ons dit doen. AFKOP is 'n bundel oor die lyf wat onthou. Oor depressie se stil, afwaartse trek. Oor moederskap wat terselfdertyd liefhet en laat gaan. Oor dogterskap wat vra wat nooit gevra mag word. Oor trauma wat klou - en oor die oomblikke, skaars en onverwags, waar iemand vir jou brood breek sonder om te vra. Ikarus se val was nie eenmalig nie. Dit gebeur elke dag - in kombuis, in gange met foto's wat glimlag sonder om te onthou, in wit kliniese spreilakens, in 'n glimlag vir die kamera terwyl jy skaars asemhaal. Hierdie gedigte is nie 'n antwoord nie. Maar hulle is eerlik - oor wat dit beteken om te val, om te dra, en om stadig, teen alle verwagting, te leer om te land.

Full Product Details

Author:   Martha Maria Jones
Publisher:   Martha Maria Jones
Imprint:   Martha Maria Jones
Dimensions:   Width: 14.00cm , Height: 0.30cm , Length: 21.60cm
Weight:   0.073kg
ISBN:  

9798233981173


Pages:   54
Publication Date:   14 March 2026
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

RGJ26

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List