|
![]() |
|||
|
||||
OverviewAfrikaans het 'n ryk tradisie van kinderverse - 'n skatkis vol oorspronklike rympies en verse wat ook pret en plesier kan verskaf. Dit speel ook 'n belangrike rol in jou kind se ontwikkeling. Kinders wat vroeg vertroud gemaak word met rym, leer makliker lees. Rympies en verse vir kinders verbeter hul verbeelding en kreatiwiteit en dit is presies wat hierdie kleurvolle bundel vir kinders bied. Woelwoorde is geskik vir voorskoolse sowel as laerskoolkinders vir voorlees en selflees. Full Product DetailsAuthor: Karien de VilliersPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 14.00cm , Height: 0.50cm , Length: 21.60cm Weight: 0.132kg ISBN: 9798883172617Pages: 76 Publication Date: 28 February 2024 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print ![]() This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |