|
|
|||
|
||||
OverviewMargaret van Santen regeer haar familie met 'n ysterhand. Sy het een obsessie: die familiehuis, Toevlucht, moet teen alle koste bewaar bly vir haar kleinseun, Faure. Maar die huis verkeer in verval en die familie is bankrot, en Margaret weier om die werklikheid te aanvaar. Sy klou vas aan herinneringe van vorige glorie en weier om te verkoop. Soos sy vir haar dogter Amalie sê ""Ons het nie geld nodig nie... ons gaan nie hier verkoop nie. Jy gaan met Tobie trou en in die Boland bly, en dan is alles reg. Tobie sal ons help. Jy en Tobie. Hierdie plek moet bewaar bly vir Faure. Hy moet die tradisie voortsit."" Maar Amalie is al jare lank verlief op Nick Neethlingh. Spanning ontplof wanneer Margaret vir Faure beveel om Nick van die plaas te jaag-wat lei tot 'n gewelddadige aanval wat alles verander. 'n Verhaal deurweef met intrige, tradisie en verborge skande. Liefde en moord bots terwyl die vervalle huis die fokuspunt word van almal se begeertes en drome. 'n Meesleurende storie wat lesers tot die dramatiese slot sal boei. Full Product DetailsAuthor: C J VenterPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 12.70cm , Height: 1.20cm , Length: 20.30cm Weight: 0.227kg ISBN: 9798273864146Pages: 226 Publication Date: 10 November 2025 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||