|
![]() |
|||
|
||||
OverviewLeierskapkenner John C. Maxwell wys lesers in Wen met gesindheid hoe om die gesindheid van n wenner te ontwikkel deur hul pad na sukses oop te dink, asook hoe om hul gesindheid in hul grootste bate te omskep. Ontdek saam met Maxwell die geheim van sukses. Die praktiese boek met sy aantreklike ontwerp, luukse sagteband-omslag in Italiaanse leer en elegante kleur-drukwerk binne, help lesers om alles wat Maxwell se, op hul eie lewe van toepassing te maak. Dit is ook die ideale geskenk om daardie suksesvolle persoon in jou lewe te help om die geheim tot nog groter hoogtes te ontdek. Full Product DetailsAuthor: John C MaxwellPublisher: Struik Christian Media Imprint: Struik Christian Media ISBN: 9781306493253ISBN 10: 1306493250 Pages: 201 Publication Date: 01 January 2011 Audience: General/trade , General Format: Electronic book text Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |