|
![]() |
|||
|
||||
OverviewHierdie afrikaans kreatiewe nota boek het skoon blaaie waar jy kan mal gaan met al die dinge wat jy graag wil doen. As jy soos ek is en kan nie gaan slaap met al die dinge wat in my kop aangaan nie, kan jy hierdie langs jou bed hou om nie een idee, gedagte of droom te mis nie. Dinge word tog egter waar wanneer dit iewers staan. Die walvisse op die boek het ek geteken omdat ek die natuur so liefhet, ook vind ek 'n lekker buitenblad maak my dag lekker. Full Product DetailsAuthor: Bernard de JagerPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Volume: 1 Dimensions: Width: 15.20cm , Height: 0.80cm , Length: 22.90cm Weight: 0.213kg ISBN: 9798650494287Pages: 152 Publication Date: 02 June 2020 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Temporarily unavailable ![]() The supplier advises that this item is temporarily unavailable. It will be ordered for you and placed on backorder. Once it does come back in stock, we will ship it out to you. Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |