Waar die Wilgers Dans

Author:   Lorraine Venter
Publisher:   Malherbe Uitgewers
ISBN:  

9781991455895


Pages:   266
Publication Date:   13 April 2025
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $34.29 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Waar die Wilgers Dans


Overview

San-Mari en haar broer, Wouter, erf die familie-wynplaas ná hul vader se skielike afsterwe. Terwyl Wouter sy plek in die wynbedryf vind, bly San-Mari soekend na haar lewensdoel-én na antwoorde oor hul ma, Mercia, wat verdwyn het toe hulle kinders was. 'n Toevallige ontdekking in hul pa se studeerkamer bring 'n leidraad na Mercia se verlede aan die lig en wek vrae oor haar verdwyning. San-Mari se vasberadenheid om die waarheid te ontrafel, lei haar op 'n gevaarlike pad, waar familiegeheime en onverwagte onthullings haar wêreld skud. Teen die agtergrond van die wynlande se prag ontvou 'n storie van verlies, liefde en 'n onbreekbare band tussen broer en suster. Kan San-Mari vrede vind met die verlede, of wag daar nog donker onthullings?

Full Product Details

Author:   Lorraine Venter
Publisher:   Malherbe Uitgewers
Imprint:   Malherbe Uitgewers
Dimensions:   Width: 14.00cm , Height: 1.40cm , Length: 21.60cm
Weight:   0.313kg
ISBN:  

9781991455895


ISBN 10:   1991455895
Pages:   266
Publication Date:   13 April 2025
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

April RG 26_2

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List