|
|
|||
|
||||
Overview'n Ware verhaal.Haar naam is Marizka Coetzer. Sy is 'n joernalis. Sy is Uitgewerp.Sy naam is Le Roux Steyn en nadat hy staatsgetuie gedraai het. is hy in Mei, 25 jaar tronkstraf opgelê.Sy word beskuldig van 'n onprofessionele verhouding met hierdie veroordeelde Krugersdorp-moordenaar.Sy is tot in die media beskryf as die ""Hoernalis"".Dit is nou Marizka se beurt, met Mede-skrywer Sonja Brown, om In hierdie boek die storie agter die storie te vertel, met feite wat nog nie die lug van dag gesien het nie.Is Marizka nogsteeds verlief op Le Roux? Wat gaan in haar kop aan? Wat was die rede vir die moorde? Wie was die slagoffers? Wat is die waarheid? Full Product DetailsAuthor: Marizka Coetzer , Marizka CoetzerPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 13.30cm , Height: 1.50cm , Length: 20.30cm Weight: 0.308kg ISBN: 9781661017934ISBN 10: 1661017932 Pages: 270 Publication Date: 15 February 2020 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||