|
![]() |
|||
|
||||
OverviewDie Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Dit ontsluit sinonieme, byna sinonieme, teenoorgesteldes, oorkoepelende woorde en wys betekenisverhoudinge tussen woorde uit. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategoriee gerangskik. Full Product DetailsAuthor: Leon de Stadler , Marquerite de StadlerPublisher: Pharos Dictionaries Imprint: Pharos Dictionaries Edition: 2nd ed Dimensions: Width: 15.20cm , Height: 1.50cm , Length: 23.40cm Weight: 0.500kg ISBN: 9781868902132ISBN 10: 1868902137 Pages: 1025 Publication Date: 20 December 2020 Audience: General/trade , General Format: Hardback Publisher's Status: Active Availability: In Print ![]() This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationLeon de Stadler studeer aan die Universiteit Stellenbosch en behaal in 1977 sy M.A.-graad en in 1983 die D.Litt.-graad. Vanaf 1976 is hy aan die Departement Afrikaans en Nederlands (US) verbonde, eers junior lektor, en later as lektor, senior lektor, mede-professor en vanaf 1993 as professor, met dokumentanalise en -ontwerp as sy spesialisterrein. . Amanda de Stadler studeer van 1972 tot 1976 aan die Universiteit Stellenbosch en spesialiseer in onderwys vir kinders met leeruitdagings. In 1981 verwerf sy 'n vertalersdiploma aan die US en doen vryskutwerk tot sy in 2002 aangestel word as uitvoerende beampte van die Vriende van Afrikaans. In 2009 verwerf sy 'n M.Phil in Dokumentontwerp. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |