|
|
|||
|
||||
OverviewEben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit. In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly - op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood - 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie - regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n wêreldkampioen te word. Full Product DetailsAuthor: Eben EtzebethPublisher: Jonathan Ball Publishers SA Imprint: Jonathan Ball Publishers SA Dimensions: Width: 15.30cm , Height: 1.50cm , Length: 23.40cm Weight: 0.500kg ISBN: 9781776194490ISBN 10: 1776194497 Pages: 336 Publication Date: 27 October 2025 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||