SPOOKeFFEK: Die Slag van Kraken

Author:   Dawie Louw
Publisher:   Malherbe Uitgewers
ISBN:  

9781997443094


Pages:   192
Publication Date:   15 May 2025
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $26.37 Quantity:  
Add to Cart

Share |

SPOOKeFFEK: Die Slag van Kraken


Add your own review!

Overview

In hierdie derde boek van die gewilde SPOOKeFFEK-reeks, is Karel angsbevange, erger as ooit tevore. Hy word gedwing om die gevolge van sy eie skeppings in die gesig te staar. Want, hy het nou beheer oor alles verloor. Vyand Kraken het oorgeneem, met skrikwekkende gevolge. Om te dink alles het só onskuldig met Boesman rotskuns begin. Rotstekeninge van skadelose wesens wat hy, Karel, as speletjies op sy rekenaar geplaas het. Terwyl Karel se meisie, Siti, ontvoer word deur 'n sindikaat wat kinders smokkel, probeer hy saam met sy vriend kaptein Trompe Bopape en niggie Zelda, om Siti op te spoor en die bose Kraken-netwerk tot 'n val bring. Van die Richtersveld se Wondergat tot in Noorweë se fjorde, ontvou 'n adrenalienbelaaide stryd teen 'n organisasie wat die donkerste uithoeke van die internet beheer. En in die donker skadu's van die Rooisee, wag e!Kraken - 'n gemuteerde inkvis soos geen ander. Vol avontuur, mitologie, tegnologie en spanning, is Die Slag van Kraken 'n onweerstaanbare leeservaring vir jong volwassenes én fantasie-liefhebbers van alle ouderdomme.

Full Product Details

Author:   Dawie Louw
Publisher:   Malherbe Uitgewers
Imprint:   Malherbe Uitgewers
Dimensions:   Width: 14.00cm , Height: 1.00cm , Length: 21.60cm
Weight:   0.227kg
ISBN:  

9781997443094


ISBN 10:   1997443090
Pages:   192
Publication Date:   15 May 2025
Audience:   Young adult ,  Teenage / Young adult
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

JRG25

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List