Spelteorie: 'n Katerina Carter-misdaadroman

Author:   Colleen Cross
Publisher:   Slice Publishing
Volume:   2
ISBN:  

9781778660610


Pages:   330
Publication Date:   12 December 2025
Format:   Hardback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $105.57 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Spelteorie: 'n Katerina Carter-misdaadroman


Overview

Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda. Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.

Full Product Details

Author:   Colleen Cross
Publisher:   Slice Publishing
Imprint:   Slice Publishing
Volume:   2
Dimensions:   Width: 15.20cm , Height: 2.20cm , Length: 22.90cm
Weight:   0.640kg
ISBN:  

9781778660610


ISBN 10:   1778660614
Pages:   330
Publication Date:   12 December 2025
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Hardback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Colleen Cross is die skrywer van drie topverkoper-misdaadreekse. Haar jongste reeks, die Hekse van Westwick is 'n ligte, paranormale misdaadreeks wat afspeel in 'n klein dorpie met die naam Westwick Corners, amper 'n spookdorpie waar daar nooit iets gebeur nie... behalwe wanneer die hekse betrokke raak! Haar tweede, gewilde misdaadreeks het Katerina Carter, 'n straatwys, forensiese boekhouer en bedrogspeurder as hoofkarakter. Sy doen altyd die regte ding, hoewel haar onortodokse metodes die hare 'n bietjie laat rys en die hart amper tot stilstand bring.Colleen skryf ook niefiksie oor witboordjie-misdaad. Anatomy of a ponzi: scams past and present ontbloot die grootste ponzi-skemas van alle tye en beskryf hoe die skuldiges met hul misdaad wegkom. Sy voorspel die presiese tyd en plek van die blootlegging van die grootste ponzi-skema ooit - en dit is binnekort!Besoek haar webblad by www.colleencross.com en teken in om kennisgewings van nuwe vrystellings en spesiale aanbiedinge te ontvang.

Tab Content 6

Author Website:  

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

April RG 26_2

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List