|
|
|||
|
||||
OverviewO Leser so spesiaal! Daar in 'n hoekie sit jy miskien vandag, jou moed gebreek, en jou toestand benard. Traandruppels klewerig oor jou wange, jy voel verward, worstelend, soekend, uitroepend, jy't 'n gebroke hart! Daar's onsekerhede wat jou menswees baie pla!- Onverwagte siektes, moord, skielike dood, daar's menige vrae. Mag poëtiese woorde en digterlike sinne vir jou hart se kreet- 'n hemelse vertroosting bring, om te ontspan en lag, in lief en leed! Lees Jesaja 43 ('n vertroosting)! En mag die korreltjie silika in 'n juweel van kwarts ontvou! Wense uit my hart vir jou! Johanita Full Product DetailsAuthor: Johanita ViljoenPublisher: Ebni's Gedigte En Geskrifte Imprint: Ebni's Gedigte En Geskrifte Dimensions: Width: 14.00cm , Height: 0.60cm , Length: 21.60cm Weight: 0.132kg ISBN: 9798230055372Pages: 106 Publication Date: 04 December 2024 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationPsalm 104:24 Hoe talryk is U werke, o Here! U het hulle almal met wysheid gemaak; die aarde is vol van u skepsele! Dit is die enigste rede waarom talle gediggies in my hart gebore word. My hart loop oor van nederige dankbaarheid teenoor my Skepper! My begeerte is dat woorde, sinne en versies tot betekenis vir baie sal wees en dat 'hoop' altyd deur letters die boodskap sal uitdra: Jesus Christus leef! Baie dankie vir u ondersteuning. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||