|
|
|||
|
||||
OverviewTwee vroue, een uit Nederland en die ander een uit die Vrystaatse Goudvelde, ontmoet mekaar in 'n hospitaalsaal in Bloemfontein. Vyftig jaar later vertel Hester die storie van hoe die lewe hulle gevorm het as verpleegsters, gemeenskapswerkers, bakkers en kunstenaars.In hierdie memorie vertel Hester van der Walt van die sleutel oomblikke in haar lewe wat haar daartoe gedryf het om kulturele en etniese grense oor te steek om sodoende uit te vind wie sy werklik is. Haar besluite neem haar vanaf die Vrystaat na Distrik Ses en Venda, na Nederland en die Verenigde Koninkryk, na Heideveld en Hanover Park en uiteindelik na McGregor. Haar nederige storie vertel van die geestelike isolasie van alle ""vlugtelinge"" wat die onversoenbare waardes van hulle ""tuiste"" (hetsy fisies of idologies) verlaat en nuwe maniere moet vind om 'n lewe te skep. Dit vertel ook van die wonder om 'n metgesel langs die pad te vind. Two women, one from the Netherlands and the other one from the Free State Gold Fields, meet in a hospital hall in Bloemfontein. Fifty years later Hester tells the story of how life formed them as nurses, community workers, bakers, artists and life partners. In this memoir, she tells of the key moments in her life that led her to leave the strictures of her upbringing in order to find out who she was. Her decisions take her from the Free State to District Six and to Venda, to the Netherlands and the United Kingdom, to Heideveld and Hanover Park and eventually to McGregor. Her humble story tells of the spiritual isolation of all ""refugees"" who leave the irreversible values of their ""home"" (whether physical or ideological) and find new ways to create a life. It also tells about the wonder of finding love and a partner along the way. Full Product DetailsAuthor: Hester van der WaltPublisher: Modjaji Books Imprint: Modjaji Books ISBN: 9781928215233ISBN 10: 1928215238 Pages: 128 Publication Date: 01 August 2017 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationHester van der Walt woon in McGregor. Sy skryf gedigte, kortverhale en joernale. Haar eerste boek, Hester se Brood, die storie van haar soektog na die perfekte ambagsbrood is in 2009 deur Modjadji Books gepubliseer. Die Engelse uitgawe, Hester's Book of Bread, het in 2013 gevolg. Van haar gedigte verskyn in die 2011, 2012 en 2013 bloemlesings van die McGregor Poetry Festival uitgegee deur African Sun Press. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||