|
|
|||
|
||||
OverviewWanneer 'n jong paartjie mekaar uitdaag om te kyk wie die langste kan stil bly, lei hul koppigheid tot allerlei moeilikheid - totdat een van hulle uiteindelik ingee. Hierdie lieflik geïllustreerde verhaal is 'n ligte, humoristiese waarskuwing oor hoe maklik 'n mens kan vergeet wat regtig saak maak in die lewe. Die storie is een van baie wysheidsverhale wat deur die Afghaanse filosoof Idries Shah versamel en aangepas is. Hy het dit vir sy eie kinders vertel om hulle te leer dink en om lewenswyshede oor te dra. Hierdie unieke verhale het hul wortels in Sentraal-Asië en die Midde-Ooste. Vandag word dit pragtig geïllustreer uitgegee - sodat dit aanklank kan vind by kinders van die lande waar die stories ontstaan het, én by kinders in die Weste. Die doel is om deur humor en uit voorbeelde te leer, en om te wys hoeveel ons met mekaar in gemeen het. ""Hierdie leersame verhale kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind kan dit eenvoudig geniet om dit te hoor; 'n volwassene kan dit op 'n meer verfynde manier ontleed. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is."" Full Product DetailsAuthor: Idries Shah , Prashant Miranda , Lezanne LateganPublisher: Hoopoe Books Imprint: Hoopoe Books Dimensions: Width: 21.60cm , Height: 0.20cm , Length: 27.90cm Weight: 0.133kg ISBN: 9781967855346ISBN 10: 196785534 Pages: 34 Publication Date: 22 November 2025 Recommended Age: From 3 to 11 years Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||