Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg

Author:   Sharon E de Jager
Publisher:   Workbook Press
ISBN:  

9781956876697


Pages:   176
Publication Date:   05 August 2022
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $26.37 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg


Add your own review!

Overview

Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte: - ""Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees."" Mattheus 6:19-21. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik 'n RSVP kan gee: - Jesus sê vir jou: ""Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My."" Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit - waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel. Ontdek ook die dieper betekenis van die Evangelie van Jesus Christus en die Koninkryk van die Hemele.

Full Product Details

Author:   Sharon E de Jager
Publisher:   Workbook Press
Imprint:   Workbook Press
Dimensions:   Width: 15.20cm , Height: 1.00cm , Length: 22.90cm
Weight:   0.245kg
ISBN:  

9781956876697


ISBN 10:   1956876693
Pages:   176
Publication Date:   05 August 2022
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

MRG2025CC

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List