|
|
|||
|
||||
OverviewDie Ontwaak, Pagtige Een Toewyding neem jou op 'n 40-dae transformerende reis om al hoe meer die vrou te word wat God jou geskep het om te wees. Deur geestelike en praktiese insigte poog Sheri om vroue toe te rus en aan te moedig om hul unieke, Godgegewe skoonheid in gees, siel en liggaam te herken, daarin te groei en dit met vrymoedigheid uit te leef. Deur daaglikse bemoedigings, refleksievrae en joernaalinskrywings sal die boodskap in hierdie toewyding jou help om: Op 'n dieper vlak met God te verbind presies waar jy jou bevind. Waarhede oor jou identiteit, doel en waarde in Christus te herken en te omhels. Geestelik te groei - individueel en/of saam met ander in 'n kleingroep. Die boodskap in hierdie boek is eenvoudig om jou te herinner dat jy reeds jou eie unieke GOD-gegewe skoonheid dra; en my gebed is dat jy êrens tussen hierdie woorde inspirasie sal vind om dit met vrymoedigheid uit te leef, en om steeds helderder as voorheen te skyn... want nou is dit tyd om OP te STAAN, PRAGTIGE EEN! Full Product DetailsAuthor: Sheri-Anne MullerPublisher: Onedelightministries Imprint: Onedelightministries Dimensions: Width: 15.20cm , Height: 1.30cm , Length: 22.90cm Weight: 0.327kg ISBN: 9798295613517Pages: 242 Publication Date: 14 February 2026 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||