|
![]() |
|||
|
||||
OverviewPieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis Kuier by Mekaar 25 Illustrasies ingesluit Pieter Plaasmuis beland per ongeluk in 'n deftige huis in die stad waar hy gou vriende maak met Stefan Stadsmuis. Daar is elegante en formele etes, allerhande smullekker kosse om van te droom, gerieflike slaapplek... maar daar is ook 'n kat wat muise jaag, 'n kok wat nie van muise hou nie, 'n vreeslike gerumoer die hele dag lank... Sal Pieter Plaasmuis in die stad kan aanpas, of sal hy teruggaan plaas toe? Hierdie klein storieboek sal kleuters en kinders van ongeveer 4 tot 8 jaar oud betower met sy verhaal van 'n plaasmuis wat sukkel om die stad gewoond te raak, en 'n stadsmuis wat sukkel om die plaas gewoond te raak. Dit is ideaal vir gebruik deur kinders wat leer om te lees, of deur ouers wat dit voor slaaptyd (of enige ander tyd) aan hul kinders wil voorlees. Full Product DetailsAuthor: Iris BreversPublisher: Insight Publications Imprint: Insight Publications ISBN: 9781920693213ISBN 10: 1920693211 Pages: 64 Publication Date: 01 December 2002 Audience: Children/juvenile , Young adult , Children / Juvenile , Teenage / Young adult Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: To order ![]() Stock availability from the supplier is unknown. We will order it for you and ship this item to you once it is received by us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |