|
|
|||
|
||||
Overview"Liefdevol ge�llustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Spaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Spaans. Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se o� wil-wil toeval ... ""Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"" En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Libro infantil biling�e (africaans - espa�ol), con audiolibro y v�deo online Lulu no puede dormir. Todos sus peluches ya est�n durmiendo - el tibur�n, el elefante, el ratoncito, el drag�n, el canguro, y el peque�o leoncito. Al oso tambi�n se le cierran casi los ojos ... Hola osito, �me llevas contigo a tu sue�o? As� empieza para Lulu un viaje que la llevar� a trav�s de los sue�os de sus peluches - y acabar� en su sue�o m�s bonito. ♫ �Escucha la historia le�da por hablantes nativos! En el libro encontrar� un enlace que le dar� acceso gratuito a audiolibros y v�deos en ambos idiomas. ► �Con dibujos para colorear! Las ilustraciones de la historia se pueden descargar para colorear a trav�s de un enlace en el libro." Full Product DetailsAuthor: Cornelia Haas , Ulrich Renz , Ingrid LezarPublisher: Sefa Verlag Imprint: Sefa Verlag Dimensions: Width: 21.60cm , Height: 0.20cm , Length: 27.90cm Weight: 0.132kg ISBN: 9783739945910ISBN 10: 3739945915 Pages: 34 Publication Date: 08 February 2024 Recommended Age: From 2 to 4 years Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |