|
|
|||
|
||||
OverviewSkatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in 'n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. 'n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie. Full Product DetailsAuthor: Rudie Van RensburgPublisher: Queillerie Imprint: Queillerie Dimensions: Width: 15.60cm , Height: 2.20cm , Length: 23.40cm Weight: 0.540kg ISBN: 9780795803277ISBN 10: 0795803273 Pages: 386 Publication Date: 01 September 2025 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||