Koelkop: Dink soos 'n wenner!

Author:   Jannie Putter
Publisher:   Kwarts Publishers
ISBN:  

9781776056446


Pages:   214
Publication Date:   09 December 2020
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $34.32 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Koelkop: Dink soos 'n wenner!


Overview

Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer - dan is jy een. As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar - dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe.In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen. Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermoe doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop - dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie muur voor jou en wie weet - dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie. Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is n Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die mental coach van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die mental coach van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019. Hy is die mental coach van Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: The Sport Coach - the psychology behind coaching

Full Product Details

Author:   Jannie Putter
Publisher:   Kwarts Publishers
Imprint:   Kwarts Publishers
Dimensions:   Width: 14.00cm , Height: 1.20cm , Length: 21.60cm
Weight:   0.277kg
ISBN:  

9781776056446


ISBN 10:   1776056442
Pages:   214
Publication Date:   09 December 2020
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

NOV RG 20252

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List