|
|
|||
|
||||
Overviewn Eg Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die gewilde kookgids vir kinders is nou terug in 'n vrolike baadjie - met dieselfde vertroude staatmaker-resepte en splinternuwe kleurfoto's. Met gunstelinge soos hamburgers, tjips, pizza en 'n verskeidenheid soetgoed. Met meer as 55 smulresepte vir jonk en oud, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Elke metode word stap vir stap met behulp van kleurfoto's verduidelik en leer jou: hoe om 'n resep te volg; hoe om te meet; wat kookterme beteken; hoe om kombuisgereedskap te gebruik. Klein kook & geniet is 'n mini-kursus wat jou op 'n lekker plesierige manier touwys maak in die basiese kuns van kosmaak - en as jy eers weet hoe, sal jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook. Full Product DetailsAuthor: Eunice van der Berg , S.J.A. de VilliersPublisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd Dimensions: Width: 21.50cm , Height: 1.50cm , Length: 28.00cm Weight: 0.500kg ISBN: 9780798176880ISBN 10: 0798176881 Pages: 160 Publication Date: 18 May 2018 Recommended Age: From 7 to 11 years Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationEunice woon in Stellenbosch en is die dogter van S.J.A. de Villiers, skrywer van Kook en Geniet, wat eers in 1952 gepubliseer is.,S.J.A. de Villiers is 'n Suid-Afrikaanse ikoon. Sy is die een wat die nasie leer kook het. Sy was 'n huishoudkundige by die destydse Departement van Landbou wat eers self die uiters gewilde Kook en Geniet en Cook and Enjoy moes publiseer. De Viliers het op Stellenbosch gewoon en is oorlede op 20 September 2010 op die ouderdom van 91 jaar. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||