|
|
|||
|
||||
OverviewKom saam met Honey en Layla op 'n avontuur in die sneeu! Wanneer Honey, 'n klein hondjie, onseker voel oor haar heel eerste sneeu, wys Layla en hulle vriendin Hannah vir haar hoe wonderlik dit is om in die sneeu te speel en hoeveel pret dit kan wees. Saam lag, speel en ontdek hulle die vreugde van die koue, glinsterende sneeu. Deur hulle avontuur leer klein lesers van Psalm 51:7 en hoe Jesus ons hartjies helder, vrolik en skoon kan maak, net soos die sneeu wat pas buitekant geval het. Perfek vir kinders van 3-6 jaar en families wat God se liefde op 'n spesiale manier wil deel. Wanneer jy hierdie boekie koop, gaan elke sent direk na Shiloh Operations om die maandelikse kostes van hulle belangrike werk te help dek. Shiloh is 'n nuwe organisasie wat daaraan toegewy is om mammas en hulle kinders wat deur huishoudelike geweld geraak word, 'n veilige hawe en 'n nuwe begin te gee. Jou aankoop bring nie net hierdie storie na jou huis nie, maar bring ook hoop en veiligheid vir ander. Om meer oor Shiloh te leer, besoek www.shilohoperations.com Full Product DetailsAuthor: Isabel Hickey , Izelle HickeyPublisher: Shiloh Operations, Inc Imprint: Shiloh Operations, Inc Dimensions: Width: 21.60cm , Height: 0.30cm , Length: 21.60cm Weight: 0.118kg ISBN: 9780981421421ISBN 10: 0981421423 Pages: 40 Publication Date: 06 May 2026 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||