|
![]() |
|||
|
||||
OverviewHet jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat 'n elektriese paling 'n lading van tot 600 volt kan vrystel? Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? Full Product DetailsAuthor: Danny FouriePublisher: Penguin Random House South Africa Imprint: Penguin Books (South Africa) Dimensions: Width: 15.30cm , Height: 1.50cm , Length: 23.40cm Weight: 0.275kg ISBN: 9781776090495ISBN 10: 1776090497 Pages: 200 Publication Date: 07 October 2016 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsOns leef in 'n wonderlike wereld. Gelukkig is hy wat die oorsaak van dinge verstaan. - Vergilius (Romeinse digter) Author InformationDanny Fourie was so lank soos hy kan onthou ? mediamens. Hy was vir vyftien jaar by die SAUK (TV1) programregisseur en joernalis. In 2000 word hy die publikasiehoof van Lux Verbi en daarna Bybel-Media. Sedert 2013 werk hy as vryskut media- en taalpraktisyn. Hy is mede-skrywer van Regardt van den Bergh en die skrywer van Vir ewig en altyd saam. Hy woon in Kaapstad. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |