Geestelike Beradingskursus

Author:   Eugene Marais
Publisher:   Createspace Independent Publishing Platform
ISBN:  

9781491012154


Pages:   226
Publication Date:   17 July 2013
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $116.13 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Geestelike Beradingskursus


Add your own review!

Overview

Kort na my bekering in 1987 is daar verskeie kere oor my geprofeteer dat ek betrokke sou raak om die Bruid van Jesus Christus te reinig en te heilig. Dit is 'n Johannes die Doper-bediening, is ek vertel. Min het ek geweet wat op my wag. 'n Lang tydperk van opleiding deur die Heilige Gees rondom geesteswerkinge van die koninkryk van die duisternis het gevolg. 'n Lewe van 'n geestelike soldaat wat baie keer self verwond sou word - val en weer opstaan, 'n swaard wat vlam en flikker, weer omhoog. In die profetiese bediening het ek gou geleer dat die profete in die laaste dae in die gate in die mure sal moet staan vir die Bruid van Jesus Christus. Valse leraars, valse profete, sataniste, vrymesselaars, Roomse Katolieke, die Jesebel gees, seuns en dogters van Belial, geeste wat emosionele en liggaamlike siektes veroorsaak en talle ander demoniese magte wat op hierdie aarde steel, verwoes en doodmaak, het al my pad gekruis. Ek het al gebloei, gehuil, gevlug, depressief geword, gevrees, gesondig, verloor en oorwin, maar my geloof in Jesus Christus het ek nooit verloor nie. HY IS KONING VIR EWIG. Elke knie sal buig, mense of demone, sal bely dat Hy die Christus is! In Maart 2009 het ek satan self ontmoet. Hy is presies dit wat die Woord se hy is. Ek dank onse Vader, onse Koning Jesus en die Heilige Gees dat die satan oorwin is op die kruis van Golgota. Ek roep saam met die Gees van God, maak gereed, maak die lampe vol olie, die Bruidegom kom! My boodskap is altyd eenvoudig: Ek gaan hemel toe, kom saam, wat pla - kom ons deel daarmee in Jesus Christus se Naam. Eugene Marais

Full Product Details

Author:   Eugene Marais
Publisher:   Createspace Independent Publishing Platform
Imprint:   Createspace Independent Publishing Platform
Dimensions:   Width: 15.20cm , Height: 1.50cm , Length: 22.90cm
Weight:   0.426kg
ISBN:  

9781491012154


ISBN 10:   1491012153
Pages:   226
Publication Date:   17 July 2013
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

MRG2025CC

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List