Fynbosfeetjies

Author:   Antjie Krog ,  Fiona Moodie
Publisher:   Random House (Pty) Ltd South Africa
ISBN:  

9781415209028


Pages:   32
Publication Date:   15 June 2015
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $33.00 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Fynbosfeetjies


Add your own review!

Overview

Full Product Details

Author:   Antjie Krog ,  Fiona Moodie
Publisher:   Random House (Pty) Ltd South Africa
Imprint:   Umuzi
Weight:   0.160kg
ISBN:  

9781415209028


ISBN 10:   1415209022
Pages:   32
Publication Date:   15 June 2015
Audience:   Children/juvenile ,  Children / Juvenile
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Antjie Krog, een van Suid-Afrika se toonaangewendste digters, het haar digdebuut gemaak terwyl sy nog op skool was. Sedertdien het sy elf bundels gepuliseer, waaronder twee met kinderverse: Mankepank en ander monsters en Voels van anderste vere. Sy is die skrywer van die beroemde Country of my skull , asook A change of tongue, wat in Afrikaans as 'n Ander tongval verskyn het, en Begging to be black. Sy het ook 'n novele, 'n drama en drie digbundels in Engels gepuliseer. Van haar werk is in Engels, Arabies, Frans, Italiaans, Nederlands, Serbies, Spaans, Sweeds en Duits vertaal. Naas die vier eredoktorate waarmee sy vereer is, is sy onder meer met die Eugene Marais-prys, die Raport-prys, die Hertzog-prys, die rau-prys, die Elisabeth Eybersprys, die atkv-prys en 'n toekenning vir voortreflike vertaling van die Suid-Afrikaanse vertalersinstituut bekroon. Sy en haar man, John Samuel, woon in Kaapstad waar sy buitengewone professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland is. Fiona Moodie het wyd gereis en in verskillende Europese lande gewoon voor sy en haar man en tweelingdogters in 1992 teruggekeer en hulle in Kaapstad gevestig het. Fynbosfeetjies is een van vyftien kinderboeke wat sy geillustreer het sedert Bohem Press in Zurich haar eerste prenteboek, Benjamin rocking horse, in 1979 uitgegee het. Behalwe vir ses, het sy die teks vir al haar boeke geskryf. Haar prenteboeke het in talle lande verskyn, onder meer in China, Denemarke, die Faroe-eilande, Frankryk, Nederland, Italie, Japan, Noorwee, Suid-Korea, Spanje, die Verenigde koninkryk en die Verenigde state, en natuurlik ook hier - en in baie tale. In 1996 is Nabulela, haar agste boek, in sewe Suid-Afrikaanse tale gepubliseer. Fiona se illustrasies is in belangrike uitstalruimtes vertoon: Galerie maag - Zurich; Internationale jugenbibliothek - Munchen; Metropolitan museum of modern art - New York; Museo Nacional de Artes Decorativos - Madrid; Habashi Kunsmuseum - Tokio; Centro Culturale di Esposizione - Venisie; Bibliotheque Mejanes - Aix-en-Provence; en Centre Georges Pompidou - Parys. In 2000 is sy met die sappi-prys bekroon vir Atlantis rises en in 2010 met die mer-prys vir beste prenteboek. In 2015 huldig Media24 en unicef haar met nog twee pryse.

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

RGJUNE2025

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List