|
|
|||
|
||||
OverviewIn 1896, kort voor die ABO, vertrek die jong koerantman Eugene Marais uit die Transvaal na Londen, waar hy vyf jaar sal bly. In 1974 verskyn Leon Rousseau se lewensverhaal oor hom, Die groot verlange. Rousseau glo Marais se tyd in Londen is vir die geskiedenis verlore. In Donker stroom leer ons nou presies waarmee Marais tydens die ABO besig was, en dit het veel meer met lord Milner en die Randlords te doen as wat 'n mens jou kan indink... Full Product DetailsAuthor: Carel van der MerwePublisher: Tafelberg Publishers Ltd Imprint: Tafelberg Publishers Ltd Weight: 0.001kg ISBN: 9780624073420ISBN 10: 0624073424 Pages: 608 Publication Date: 21 September 2015 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationCarel van der Merwe is in 1963 in Johannesburg gebore. Sy eerste roman, Nasleep/No Man's Land, is gekortlys vir 'n aantal pryse. Geldwolf/Shark het in 2009 verskyn, en Skaduwee/Shadow in 2012. Geldwolf is met die Eugene Maraisprys bekroon. Carel woon op Stellenbosch saam met sy gesin en Donker stroom is sy eerste geskiedeniswerk/biografie. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||