|
![]() |
|||
|
||||
OverviewSeën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar. Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê. Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk. Ontdek in hierdie boekie hoe seën werk en leer om diegene te seën wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seën jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self. Jy kan jou wêreld verander. Full Product DetailsAuthor: Richard BruntonPublisher: Richard Brunton Ministries Imprint: Richard Brunton Ministries Dimensions: Width: 10.20cm , Height: 0.50cm , Length: 15.20cm Weight: 0.059kg ISBN: 9780473624934ISBN 10: 0473624931 Pages: 92 Publication Date: 23 March 2022 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |