Die Verhaal van Sand

Author:   Idries Shah ,  Salma Kamal ,  Lezanne Lategan
Publisher:   Hoopoe Books
ISBN:  

9781967855360


Pages:   34
Publication Date:   25 November 2025
Recommended Age:   From 7 to 12 years
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $39.34 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Die Verhaal van Sand


Overview

Min verhale is so ewig soos dié van die wind, en min stemme dra soveel wysheid soos dié van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie, maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer 'n stroompie by die woestyn kom, probeer dit voortgaan soos altyd - sonder om te verander. Maar die wind leer hom dat ware groei soms verg dat jy moet verander, sonder om op te hou wees wie jy is. Hierdie verhaal is een van vele wysheidsverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah vir sy kinders vertel het - verhale wat help om anders te dink en die wêreld met wysheid te bekyk. Hierdie unieke stories het hul oorsprong in Sentraal-Asië en die Midde-Ooste. Vandag word hulle pragtig geïllustreer uitgegee sodat kinders, hier en anderkant die wêreld, iets waardevols daarin kan ontdek Hierdie leersame stories kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind mag dalk net daarvan hou om daarna te luister; 'n volwassene mag dit meer gesofistikeerd analiseer. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is.

Full Product Details

Author:   Idries Shah ,  Salma Kamal ,  Lezanne Lategan
Publisher:   Hoopoe Books
Imprint:   Hoopoe Books
Dimensions:   Width: 21.60cm , Height: 0.20cm , Length: 27.90cm
Weight:   0.132kg
ISBN:  

9781967855360


ISBN 10:   1967855366
Pages:   34
Publication Date:   25 November 2025
Recommended Age:   From 7 to 12 years
Audience:   Children/juvenile ,  Children / Juvenile
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

April RG 26_2

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List