|
|
|||
|
||||
OverviewAl dink ons dikwels dat ons 'n goeie begrip van 'n situasie het, is dit maklik vir mense om patrone te soek in ander mense se gedrag en in situasies wat by hul eerste indrukke pas. In hierdie storie mislees 'n bokwagter die optrede van 'n ander man. In plaas daarvan om sy fout reg te stel toe nuwe inligting verskyn, probeer hy die gebeure aanpas om by sy oorspronklike misverstand te pas. Dit is 'n eenvoudige storie, op 'n heerlike manier vertel, wat jong lesers wys hoe maklik dit is om te vinnig gevolgtrekkings te maak en dan te probeer verduidelik wat gebeur volgens jou aanvanklike fout. Die storie is een van baie wysheidsverhale wat die Afghanse filosoof Idries Shah aan sy kinders vertel het om hulle te help dink en leer. Hierdie verhale kom uit Sentraal-Asië en die Midde-Ooste en word nou mooi geïllustreer sodat kinders regoor die wêreld dit kan geniet. Hulle leer deur humor en voorbeelde en sien hoe mense wêreldwyd regtig baie dinge in gemeen het. ""Hierdie Leer-Stories kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind mag dit eenvoudig geniet om te hoor; 'n volwassene kan dit op 'n meer gesofistikeerde manier ontleed. Albei kan uiteindelik baat by die lesse daarin."" Full Product DetailsAuthor: Idries Shah , Julio Castro , Lezanne LateganPublisher: Hoopoe Books Imprint: Hoopoe Books Dimensions: Width: 21.60cm , Height: 0.20cm , Length: 27.90cm Weight: 0.132kg ISBN: 9781967855513ISBN 10: 196785551 Pages: 34 Publication Date: 21 November 2025 Recommended Age: From 7 to 12 years Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||