Die Rookgewoonte

Author:   Pieter Bekker
Publisher:   Pieter Bekker
ISBN:  

9780620709477


Pages:   128
Publication Date:   09 August 2016
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $26.37 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Die Rookgewoonte


Add your own review!

Overview

Rook is 'n gewoonte wat meestal deur kinders of tieners aangeleer word. Die voorbeelde van ouers, familie en rolmodelle wat rook moenie onderskat word nie. Dr Michail Eriksen se dat kinders begin rook omdat dit vir hulle 'n gevoel van vryheid gee en later kan hulle nie ophou nie. Die ironie is dat die nikotienverslawing juis vryheid en onafhanklikheid wegneem. Volgens 'n opname deur die Amerikaanse Kankervereniging geniet slegs 16% van rokers sigarette werklik. Om te dink dat jy 'n sigaret geniet, is 'n tragiese vorm van selfmisleiding. Die talle ellendes en siektes wat die roker dikwels vroeer, maar beslis later tref, word beskryf in hoofstukke 4 tot 9. Maar eers word gekyk na die redes waarom mense rook, daarna word die chemiese samestelling van tabakrook ontleed en dan kyk ons na statistieke en tendense.

Full Product Details

Author:   Pieter Bekker
Publisher:   Pieter Bekker
Imprint:   Pieter Bekker
Dimensions:   Width: 15.20cm , Height: 0.70cm , Length: 22.90cm
Weight:   0.181kg
ISBN:  

9780620709477


ISBN 10:   0620709472
Pages:   128
Publication Date:   09 August 2016
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

MRG2025CC

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List