Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023

Author:   Samesteller Marsofine Krynauw
Publisher:   Independently Published
ISBN:  

9798859892150


Pages:   302
Publication Date:   01 September 2023
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $58.05 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023


Add your own review!

Overview

"Boodskap aan ons digters en nageslagUit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor ons ewige gebergtes, waar die kranse antwoord gee... kom die mooiste klanke van ons Moedertaal, Afrikaans. Afrikaans is die taal van die digkuns en Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023 is weereens 'n bewys daarvan. Nege-en-sestig digters se woorde is hierin verewig. En deur die bundel sorg ons dat Afrikaans nie net voortbestaan nie, maar dat die digter op 'n unieke en skeppende wyse gestalte daaraan gee. Tog spreek die digkuns die emosionele kant van ons menswees aan daarom is dit die taal van ons hart en los ons dit as erfenis. Eendag sal ons nageslag besef hul hartskamer is vol woorde-erfgoed wat kleur aan die lewe gee en wanneer die digter ons verlaat en die herinnering stadigaan kwyn bly die woorde die werklikheid wat Afrikaans sal staande hou Mag ons woorde altyd lewendig gehou word deur die digkuns en daarom getuig ek: ""Ons vir jou, ons Moedertaal... Afrikaans."""

Full Product Details

Author:   Samesteller Marsofine Krynauw
Publisher:   Independently Published
Imprint:   Independently Published
Dimensions:   Width: 17.80cm , Height: 1.60cm , Length: 25.40cm
Weight:   0.526kg
ISBN:  

9798859892150


Pages:   302
Publication Date:   01 September 2023
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

MRG2025CC

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List