Die Man, die Boom en die Wolf

Author:   Idries Shah ,  Katherine Dot ,  Lezanne Lategan
Publisher:   Hoopoe Books
ISBN:  

9781967855490


Pages:   34
Publication Date:   21 November 2025
Recommended Age:   From 6 to 11 years
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $39.57 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Die Man, die Boom en die Wolf


Overview

Is dit moontlik dat sommige mense meer geluk en geleenthede aantrek as ander? Of is dit dalk omdat sommige mense beter is om geleenthede raak te sien en te benut? In hierdie storie sal kinders leer hoe negatiwiteit en ons eie geslote gedagtes ons kan keer om vooruit te gaan. Namate die verhaal van Die Man, die Boom en die Wolf ontvou, sal lesers sien hoe ons gewoontes en denke soms ons vryheid beperk. Hierdie storie is een van baie wysheidverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah aan sy eie kinders vertel het. Die verhale kom uit Sentraal-Asië en die Midde-Ooste en word nou pragtig geïllustreer gepubliseer, sodat kinders wêreldwyd dit kan geniet. Die doel is om deur humor en uit voorbeelde te leer en te wys dat ons almal iets in gemeen het. Hierdie leersame verhale kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind kan dit eenvoudig geniet om dit te hoor; 'n volwassene kan dit op 'n meer verfynde manier ontleed. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is.

Full Product Details

Author:   Idries Shah ,  Katherine Dot ,  Lezanne Lategan
Publisher:   Hoopoe Books
Imprint:   Hoopoe Books
Dimensions:   Width: 21.60cm , Height: 0.20cm , Length: 27.90cm
Weight:   0.132kg
ISBN:  

9781967855490


ISBN 10:   1967855498
Pages:   34
Publication Date:   21 November 2025
Recommended Age:   From 6 to 11 years
Audience:   Children/juvenile ,  Children / Juvenile
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

April RG 26_2

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List