|
|
|||
|
||||
OverviewDie groot gebedeboek bevat meer as 500 klassieke en eietydse gebede. Meer as 300 mense - van verskillende tye en kulture - stort in aangrypende gebede hul emosies, probleme, worsteling en hul liefde vir en verwondering oor God uit. Die omvattende bundel kan gebruik word as dagboek vir 366 dae (met Skrifgedeelte en gebed), maar ook as naslaanbron vir verskillende behoeftes en geleenthede. Die Groot gebedeboek bevat indekse om temas, outeurs en voorgestelde Skrif-leesgedeeltes na te slaan. 'n Onontbeerlike klassieke boek in 'n nuwe baadjie. Full Product DetailsAuthor: Piet NaudePublisher: Lux Verbi Imprint: Lux Verbi Edition: 2nd edition ISBN: 9780796319036ISBN 10: 0796319030 Pages: 448 Publication Date: 01 October 2014 Audience: General/trade , General Format: Electronic book text Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||