|
|
|||
|
||||
OverviewDis koel hier in die groenteboord waar die klam grond ons omvou. Kom lees saam oor ons, woord vir woord, hoe ons ryp word net vir jou! Die Groentetuin is 'n jong kind se eerste kennismaking met groente en waar hulle vandaan kom. Kom ontmoet elke groente in sy eie hoekie van die groentetuin en word geïnspireer om van al die kleure te eet, want die groente in ""Die Groentetuin"" wil net kleurvol, geurig en gesond wees vir wanneer hulle gepluk word. Propvol kleurvolle illustrasies van geurige groentes, ""Die Groentetuin"" kan enige kind opgewonde maak oor groente! Hierdie boek is Ansie- en Christina van Deventer, 'n ma-en-dogter-span, se eerste gesamentlike uitgawe. Full Product DetailsAuthor: Christina Van Deventer , Ansie Van DeventerPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 21.60cm , Height: 0.30cm , Length: 21.60cm Weight: 0.122kg ISBN: 9798398690033Pages: 42 Publication Date: 17 June 2023 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |
||||