|
![]() |
|||
|
||||
OverviewMeer as twintig jaar gelede 'n groep individue van verskeie verskillende wêrelde het by 'n diskrete lokasie in ons sonnestelsel vergader vir die doel van die buiteaardse ingryping wat in ons wêreld gebeur te waarneem. Van hulle verborge uitsigpunt, was hulle in staat om die identiteit, organisasie en voorneme van diegene wat ons wêreld besoek te bepaal en te besoekers se bedrywighede to monitor. Hierdie groep waarnemers noem hulleself die ""Bondgenote van die Mensdom"". Die Bondgenote van die Mensdom Briefings opvoer 'n verassende nuwe openbaring oor die verborge buiteaardse Ingryping en hoe dit voordeel van menslike konflik, godsdienstige stryd en omgewings instorting neem om 'n verdeelde mensefamilie verder te skei en beheer. Die aankoms van ingrypende kragte van buite ons wêreld op 'n tyd van onvoorafgaande verandering verteenwoordig die grootste gebeurtenis in die mensegeskiedenis en die grootste uitdaging aan die mensdom se oorlewing en vryheid. Hierdie grondbrekende kommunikering van ons bondgenote in die Heelal, wat nou wêreldwyd sirkuleer, opvoer 'n diepgaande roeping vir die mensdom se sterkte en eenheid, en ons opkoming as 'n vrye ras in 'n Groter Gemeenskap van intelligente lewe. Die vier volumes van die Bondgenote van die Mensdom Briefings openbaar die groot draaipunt wat die mensdom voorlê in sy ontmoeting met intelligente lewe in die Heelal en die behoefte vir die mensdom om sy eie Reëls van Inwikkeling en Etiek van Kontak te stig betreffend almal wat mag probeer om met hierdie wêreld in te wikkel beide nou en in die toekoms. Full Product DetailsAuthor: Marshall Vian Summers , Darlene MitchellPublisher: New Knowledge Library Imprint: New Knowledge Library Dimensions: Width: 15.20cm , Height: 1.20cm , Length: 22.90cm Weight: 0.304kg ISBN: 9781942293613ISBN 10: 1942293615 Pages: 202 Publication Date: 24 January 2024 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Table of ContentsReviews"Ek was grootliks beindruk met die Bondgenote van die Mensdom ... want die boodskap klink waar. Radar kontakte, grond effekte, videotape en film alles bewys dat UFOs werklik is. Die Bondgenote van die Mensdom kragtig konfronteer hierdie saak, wat mag kritiek bewys vir die toekoms van die mensdom."" - JIM MARRS, skrywer van Alien Agenda en Rule by Secrecy In lig van dekades gespandeer studerend albei channeling en ufologie/extraterrestriologie, ek het 'n baie positiewe antwoord vir albei Summers as 'n channel en vir die boodskap van sy aanmelde bronne in hierdie boek. Ek is diep beïndruk met sy integriteit as 'n mens, as 'n agees, en as 'n ware channel. En hulle boodskap en manier, albei Summers en sy bronne oortuigend toon vir my 'n ware diens-vir-ander oriëntering. Terwyl ernstig en waarskuwend in stemming, hierdie boek se boodskap verlewendig my gees met die belofte van die wondere wat ons spesies afwag as ons die Groter Gemeenskap aansluit. Ons moet op dieselfde tyd ons geboortereg verhouding met ons Skepper vind en toegang kry daarna om te verseker dat ons nie oordrewe gemanipuleer of gebruik word deur sommige lede van daardie groter gemeenskap in die proses nie."" - JON KLIMO, skrywer van Channeling: Investigations on Receiving Information from Paranormal Sources Studerend die UFO/Alien Ontvoering verskynsel vir meer as 30 jare het soos 'n groot legspel saam te voeg. Jou boek, oplaas, gee vir my 'n fraamwerk om die oorblywende stukke te laat pas."" - ERICK SCHWARTZ, LCSW, California Is daar 'n vrye middagete in die heelal? Die Bondgenote van die Mensdom herinner ons baie kragtig, daar is nie."" - ELAINE DOUGLASS, MUFON Medestaat direkteur, Utah Die Bondgenote sal 'n groot weerklank hê onder die Spaanssprekende bevolking rondom die wêreld. Ek kan hierdie verseker! So baie mense, nie slegs in my land nie, veg vir hulle regte om hulle kulture te bewaar! Jou boeke bevestig net wat hulle probeer ons in so baie maniere vertel, vir so 'n lank tyd."" -INGRID CABRERA, Mexico Hierdie boek het diep binne in my geresoneer. Vir my, [Die Bongenote van die Mensdom] is niks minder as grondbrekend. Ek eer die kragte, menslik en andersins, wat hierdie boek tot bestaan gebring het, en ek bid dat sy dringende waarskuwing oppas word. -RAYMOND CHONG, Singapore Baie van die Bondgenote materiaal resoneer met wat ek geleer het, of voel instinktief om waar te wees."" - TIMOTHY GOOD, Britse UFO navorser, skrywer van Beyond Top Secret en Unearthly Disclosure" Author InformationMarshall Vian Summers is vir die verlede 35 jare in 'n proses van openbaring ingesteek. Hierdie het 'n Nuwe Boodskap vir die mensdom opgelewer en saam daarmee 'n uitgestrekte versameling van buitengewone skrywings, waarvan die Bondgenote van die Mensdom Briefings net 'n klein deel is. Sy boodskap en geinspireerde skrywings mag uiteindelik as die eerste Teologie van Kontak beskou word. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |