|
![]() |
|||
|
||||
OverviewHierdie boek sal letterlik die sluiers voor jou oe wegtrek en jou stap vir stap wys - ja, wys! - hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat; wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie; hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets); hoe om veel, veel waaghalsiger te wees. Full Product DetailsAuthor: Riette RustPublisher: Tafelberg Publishers Ltd Imprint: Tafelberg Publishers Ltd ISBN: 9780624054030ISBN 10: 0624054039 Pages: 356 Publication Date: 15 April 2013 Audience: General/trade , General Format: Electronic book text Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |