|
![]() |
|||
|
||||
OverviewBonna hoor boer Jan is genoop om van die diere op die plaas te verkoop want reën was skaars en voer is duur en dit is al die laaste uur. Bonna, hartseer en bewoë, sien sy vriende voor sy geestesoë. Hy het alreeds begin om te treur, maar wie weet wat gaan môre gebeur? 'n Heerlike kennismaking met plaasdiere! Bonna en die plaasdiere meng prosa en poësie en maak dit toeganklik vir jonger kinders. Kleur illustrasies vergesel elke teksblad en die boek is geskik vir 'n wye ouderdomsgroep, van kleuters tot in die grondslag fase. Full Product DetailsAuthor: Christina Van Deventer , Ansie Van DeventerPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 21.60cm , Height: 0.30cm , Length: 21.60cm Weight: 0.136kg ISBN: 9798288249013Pages: 48 Publication Date: 16 June 2025 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |