|
![]() |
|||
|
||||
OverviewAlmal onthou die Springbokke se groot wedstryde, die driee en die glorie. Maar min mense weet wat werklik vooraf in spanpraatjies gese is, watter musiek op die spanbus gespeel is en wat na die tyd in die kleedkamers afgespeel het. In Bokspronge Goue oomblikke in Springbokrugby vertel sportskrywer Stephen Nell nie net die verhaal van Suid-Afrikaanse rugby se beste dae op die veld nie, maar lig hy ook die sluier op gebeure agter die skerms. Hy gaan soek die stories by afrigters, spelers en beamptes, en gee lesers so 'n ryke en diepe blik in Springbokrugby. Aan die woord is, onder andere: Bryan Habana, Nick Mallett, Jake White, John Smit, Brendan Venter, Chester Williams, Gary Gold en wyle Louis Luyt. Nell bring naas die interessante stories ook n nostalgiese glimlag oor die Springbokke se oorwinnings en gloriemomente sedert Suid-Afrikaanse rugby se terugkeer uit isolasie in 1992. Full Product DetailsAuthor: Stephen NellPublisher: Tafelberg Publishers Ltd Imprint: Tafelberg Publishers Ltd ISBN: 9780624057451ISBN 10: 0624057453 Pages: 224 Publication Date: 21 October 2013 Audience: General/trade , General Format: Electronic book text Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationStephen Nell is n sportjoernalis by Sport24. Hy skryf dus nasionaal, in al die Afrikaanse koerante en internetmedia. Hy dek Suid-Afrikaanse rugby, onder meer die Stormers en die Springbokke, al jare en jare en ken die spel en die spelers intiem. As vertroueling van baie van die spelers word hy dikwels insae gegun in dit wat buite die openbare oog plaasvind. Nell skryf uit die binnekringe, met groot passie en met die insig van n iemand wat oor dekades lank sy kennis van rugby verfyn het tot n kuns. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |