|
![]() |
|||
|
||||
OverviewQuaestor Claudius Sinusitus is op die punt om die Romeinse goewerneur Oppus Dissevirus se duistere geldsake aan die lig te bring, maar hy word vergiftig. Sinusitus roep Kasterolix se hulp in en Asterix en Obelix moet na Helvesie reis om ’n skaars blom te gaan pluk wat Sinusitus se lewe sal red. Bankkluise, koekkoekuurglase, ’n gejodel en gate in die kaas sorg dat Asterix en Obelix die kultuur in Helvesie ten volle beleef. Full Product DetailsAuthor: Rene Goscinny , Albert Uderzo , Sonya van Schalkwyk-BarroisPublisher: Protea Boekhuis Imprint: Protea Boekhuis Dimensions: Width: 21.50cm , Height: 1.50cm , Length: 28.00cm Weight: 0.500kg ISBN: 9781485306924ISBN 10: 1485306922 Pages: 48 Publication Date: 17 December 2017 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print ![]() This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationSonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke. Sonya van Schalkwyk-Barrois resides in Paris, France. She studied at the University of Stellenbosch and has a Master’s Degree in French. She also translated the Afrikaans Tin-Tin (Kuifie) series. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |