|
![]() |
|||
|
||||
OverviewOp ’n stormagtige nag arriveer ’n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy ’n waarsêer is en voorspel dat mooiweer sal volg ná die woeste storm – en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix ’n regte waarsêer of ’n bedrieër? Asterix en die waarsêer is die 19de boek in die gewilde Asterix-reeks. Full Product DetailsAuthor: Rene Goscinny , Albert Uderzo , Sonya Van Schalkwyk-BarroisPublisher: Protea Boekhuis Imprint: Protea Boekhuis Dimensions: Width: 21.50cm , Height: 1.50cm , Length: 28.00cm Weight: 0.500kg ISBN: 9781485310327ISBN 10: 1485310326 Pages: 48 Publication Date: 01 March 2019 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print ![]() This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationSonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |