|
![]() |
|||
|
||||
Overview"By die altaar gelos en sonder 'n huis gelaat, het Rosie Xalbadora 'n werk aanvaar as 'n goewernantes op die rand van die Australiese outback. Daar ontmoet sy vir Pippa Bristow, 'n sensitiewe kind wat haar ouers se bitter egskeiding hanteer deur na 'n magiese wêreld van sprokies koninginne en eenhorings te ontsnap. Aangestel om vir Pippa met haar verswakkende studies te help, raak sy 'n pion in die voortdurende toesig dispuut tussen Pippa se pa, Adam, en sy selfsugtig, olie-erfgenaam vrou. Soos die spanning opbou en Rosie betrokke raak by die Bristow's se baie geheime, moet sy die spoke van haar eie pynlike verlede in die gesig staar terwyl sy 'n groeiende aantrekking tot haar sag-op-die-oog, emosioneel-onbeskikbare werkgewer beveg. Maar hulp kom in die vorm van 'n prettige bejaarde buurvrou, 'n vriendelike klein dorpie, en 'n spook ridder wat Rosie elke aand in haar drome besoek. As Wense Perde Was is die eerste boek in 'n familie saga wat afspeel in Australië, met die hartverskeurende, gotiese ondertone van Jane Eyre, en net 'n sweempie van die bonatuurlike. . Leesorde van Die Veiling Trilogie: -- As Wense Perde Was -- Put van Drome -- Kyk! 'n Vaal Perd ""'n Mistieke, magiese landskap, en ou legendes kry 'n nuwe lewe..."" -- Romancing History Blog ""Ek was onmiddellik in die karakters se lewens ingetrek, en het gevoel asof ek reg langs Rosie staan terwyl sy worstel met haar lewe wat uitmekaarval..."" - N.Y. Times Best Selling Author Stacey Joy Netzel ""Beide Rosie en Adam is beskadigde mense... Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik, [sy's] baie broos, en vasgevang in die lelikheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers... Jy sal Pippa ʼn drukkie wil gee en haar veilig laat voel..."" -- Dark Lilith Book Blogs" Full Product DetailsAuthor: Anna ErishkigalPublisher: Seraphim Press Imprint: Seraphim Press Edition: 2nd Afrikaanse Uitgawe ed. Volume: 1 Dimensions: Width: 13.30cm , Height: 1.10cm , Length: 20.30cm Weight: 0.213kg ISBN: 9781949763003ISBN 10: 1949763005 Pages: 202 Publication Date: 03 September 2018 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Available To Order ![]() We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately. Language: Afrikaans Table of ContentsReviews'n Mistieke, magiese landskap, en ou legendes kry 'n nuwe lewe... -- Romancing History Blog Ek was onmiddellik in die karakters se lewens ingetrek, en het gevoel asof ek reg langs Rosie staan terwyl sy worstel met haar lewe wat uitmekaarval... - N.Y. Times Best Selling Author Stacey Joy Netzel Beide Rosie en Adam is beskadigde mense... Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik, [sy's] baie broos, en vasgevang in die lelikheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers... Jy sal Pippa n drukkie wil gee en haar veilig laat voel... -- Dark Lilith Book Blogs """'n Mistieke, magiese landskap, en ou legendes kry 'n nuwe lewe..."" -- Romancing History Blog ""Ek was onmiddellik in die karakters se lewens ingetrek, en het gevoel asof ek reg langs Rosie staan terwyl sy worstel met haar lewe wat uitmekaarval..."" - N.Y. Times Best Selling Author Stacey Joy Netzel ""Beide Rosie en Adam is beskadigde mense... Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik, [sy's] baie broos, en vasgevang in die lelikheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers... Jy sal Pippa ʼn drukkie wil gee en haar veilig laat voel..."" -- Dark Lilith Book Blogs" Author InformationAnna Erishkigal is 'n prokureur wat fantasie fiksie skryf as 'n alternatief om van die hof af huis toe te kom en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder 'n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om dit 'ywerig om die kliënt te verteenwoordig' te noem. Partykeer help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huis toe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai, sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos 'n idioot voor die regter. Ten minste, in fiksie, wanneer 'n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder .... Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |