Armblankes

Author:   Edward-John Bottomley
Publisher:   Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:  

9780624057932


Pages:   224
Publication Date:   20 September 2012
Format:   Electronic book text
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $44.17 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Armblankes


Add your own review!

Overview

Weke voor die Sokker-wereldbeker in 2010 het die New York Times 'n artikel gepubliseer oor die onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika : arm wit mense. Volgens die artikel is hierdie probleem 'n nuwe een wat ontstaan het na demokrasie. Edward-John Bottomley neem hierdie stelling onder die loep en neem die leser op 'n reis deur 'n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was. Bottomley wys hoe Christenskap en politiek saamgespan het om die idee van blankes en 'n Afrikaner-volk te skep en sodoende armblankes van hulself te probeer red. Hy wys hoe die gevaar van armoede juis was dat dit die eenheid van politieke en Christelike mag sou kon breek: deur onwelkome kontak met ander rasse in Suid-Afrika se kookpot. Met die koms van die apartheidsregering het die denkwyse versterk en is areas soos Ruiterwacht geskep - tuisstede waar arm wit mense onder wakende oog van die regering kon leef. Wat armblankes interessant maak, se Bottomley, is nie die feit dat hulle arm of wit is nie maar die reaksie wat hulle bestaan uitlok onder die wat die mag het.

Full Product Details

Author:   Edward-John Bottomley
Publisher:   Tafelberg Publishers Ltd
Imprint:   Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:  

9780624057932


ISBN 10:   0624057933
Pages:   224
Publication Date:   20 September 2012
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Electronic book text
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

MRG2025CC

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List