|
![]() |
|||
|
||||
OverviewAfrikamasutra is die uiters sensuele, Afrikaanse weergawe van Vatsayayana se Kama Sutra uit die pen van skrywer Ilse Carla Groenewald. Die boek is pragtig en humoristies geillustreer deur Diek Grobler, Hardus Koekemoer en Marna Schoeman. Die Kama Sutra word gesien as die standaard werk oor menslike seksuele gedrag in Sanskrit geskryf deur Vatsyayana tussen die eerste en sesde eeu na Christus. Kama verwys na estetiese en erotiese plesier en liefde, terwyl Sutra na die draadjie verwys wat alles en almal aan mekaar verbind. Afrikamasutra is 'n unieke boek gebaseer op die Kama Sutra deur Vatsyayana. Wat hierdie boek uniek maak is dat dit die eerste Afrikaanse vertaling van die Kama Sutra is en al die illustrasies in die boek is gedoen deur drie bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars, naamlik Diek Grobler, Hardus Koekemoer and Marna Schoeman. Die illustrasies lig op humoristiese en kreatiewe wyse die teks toe. Die boek is nie slegs 'n direkte vertaling van die oorspronklike nie, maar is gemik daarop om die Suid-Afrikaanse idioom vas te vang en 'n vars, unieke en sensuele blik te gee op seksualiteit wat gemik is op die moderne, vrydenkende Suid-Afrikaanse leser. Afrikamasutra kyk na liefde, respek, spiritualiteit, seksualiteit, intimiteit en ander sosiale kwessies op 'n humoristiese, tog deernisvolle wyse. Full Product DetailsAuthor: Ilse Carla GroenewaldPublisher: Unisa Press Imprint: Unisa Press Weight: 0.910kg ISBN: 9781920424282ISBN 10: 1920424288 Pages: 160 Publication Date: 01 January 2013 Audience: General/trade , General Format: Hardback Publisher's Status: Active Availability: Not yet available ![]() This item is yet to be released. You can pre-order this item and we will dispatch it to you upon its release. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |