Afrikamasutra

Author:   Ilse Carla Groenewald
Publisher:   Unisa Press
ISBN:  

9781868887255


Pages:   160
Publication Date:   01 January 2013
Format:   Hardback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $100.32 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Afrikamasutra


Add your own review!

Overview

Afrikamasutra is die uiters sensuele, Afrikaanse weergawe van Vatsayayana se Kama Sutra uit die pen van skrywer Ilse Carla Groenewald. Die boek is pragtig en humoristies geillustreer deur Diek Grobler, Hardus Koekemoer en Marna Schoeman. Die Kama Sutra word gesien as die standaard werk oor menslike seksuele gedrag in Sanskrit geskryf deur Vatsyayana tussen die eerste en sesde eeu na Christus. Kama verwys na estetiese en erotiese plesier en liefde, terwyl Sutra na die draadjie verwys wat alles en almal aan mekaar verbind. Afrikamasutra is 'n unieke boek gebaseer op die Kama Sutra deur Vatsyayana. Wat hierdie boek uniek maak is dat dit die eerste Afrikaanse vertaling van die Kama Sutra is en al die illustrasies in die boek is gedoen deur drie bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars, naamlik Diek Grobler, Hardus Koekemoer and Marna Schoeman. Die illustrasies lig op humoristiese en kreatiewe wyse die teks toe. Die boek is nie slegs 'n direkte vertaling van die oorspronklike nie, maar is gemik daarop om die Suid-Afrikaanse idioom vas te vang en 'n vars, unieke en sensuele blik te gee op seksualiteit wat gemik is op die moderne, vrydenkende Suid-Afrikaanse leser. Afrikamasutra kyk na liefde, respek, spiritualiteit, seksualiteit, intimiteit en ander sosiale kwessies op 'n humoristiese, tog deernisvolle wyse. Die teks is 'n skerp, pittige, maar ook poetiese interpretasie van die oorspronklike teks deur Vatsyayana. Geen so 'n werk is nog ooit in Suid-Afrika gepubliseer nie. Afrikamasutra is waarlik uniek Suid-Afrikaans.

Full Product Details

Author:   Ilse Carla Groenewald
Publisher:   Unisa Press
Imprint:   Unisa Press
Dimensions:   Width: 22.50cm , Height: 1.50cm , Length: 27.50cm
Weight:   0.965kg
ISBN:  

9781868887255


ISBN 10:   1868887251
Pages:   160
Publication Date:   01 January 2013
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Hardback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

RGJUNE2025

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List