ABC Van Die Reg: 'n Gids Vir Suid-Afrikaners

Author:   Francois Smuts
Publisher:   Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:  

9780624054399


Pages:   384
Publication Date:   20 June 2013
Format:   Electronic book text
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $78.51 Quantity:  
Add to Cart

Share |

ABC Van Die Reg: 'n Gids Vir Suid-Afrikaners


Add your own review!

Overview

Elkeen van ons word een of ander tyd met 'n regskwessie gekonfronteer. Of daar nou 'n bouer is wat jy wil dagvaar vir sy knoeiwerk aan jou huis, en of dit jou dogter is wat kom vertel dat jou skoonseun skielik van haar wil skei, die reg is iets waarvan jy kennis gaan moet neem. Ook alledaagse situasies vereis dikwels regskennis. Jy het 'n kontrak nodig om 'n huiswerker aan te stel en jy het 'n testament nodig as jy familietwis na jou dood wil vermy. Alles wat jy nog altyd wou weet van die reg, maar te bang was om te vra: Die Suid-Afrikaanse Reg: Wat elkeen moet weet is 'n verstaanbare en gesaghebbende oorsig van die regslandskap in Suid-Afrika. Spaar jouself geld en slapelose nagte deur die betroubare bron te raadpleeg voor jy in die prokureur se kantoor - of in die hof - beland. Vind uit: watter slaggate om in kontrakte te vermy; wat jou regte in die werksituasie is; wat om te maak as die ongeluk jou tref; hoe jy familieprobleme kan hanteer; wat moeilike regsbegrippe beteken; hoe hofprosedures werk; waar jy om hulp kan aanklop; hoe jy jou regskostes laag kan hou. Die Suid-Afrikaanse Reg: Wat elkeen moet weet verduidelik nie net bostaande en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit gee ook 'n mondvol praktiese raad oor 'n wye reeks probleme waarmee jy een of ander tyd te doene gaan kry.

Full Product Details

Author:   Francois Smuts
Publisher:   Tafelberg Publishers Ltd
Imprint:   Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:  

9780624054399


ISBN 10:   062405439
Pages:   384
Publication Date:   20 June 2013
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Electronic book text
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Francois Smuts is 'n advokaat van die Kaapse balie, maar vantevore was hy al koerantafleweraar, boekwinkelassistent, sekuriteitsbeampte, mediese student, bestuurder, staatsaanklaer en landdros. Smuts het 'n uitgebreide regspraktyk en is passievol daaroor om die reg vir gewone mense toeganklik te maak. Hy is getroud met Emilia Smuts, skrywer van Kos as dit knyp en saam het hulle ook Waar vye nog soet is / A Farm in My Heart geskryf. Hulle woon in Kaapstad en het drie kinders. As regskenner en gesinsman is Smuts perfek geplaas om raad te gee oor regskwessies waarmee gewone Suid-Afrikaners in hul daaglikse lewe te doene kry.

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

MRG2025CC

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List