A-Z Van Berading: Bybelse Perspektiewe Op Probleemoplossing

Author:   Gary C Collins
Publisher:   Struik Christian Media
ISBN:  

9781306492904


Pages:   801
Publication Date:   01 January 2011
Format:   Electronic book text
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $48.84 Quantity:  
Add to Cart

Share |

A-Z Van Berading: Bybelse Perspektiewe Op Probleemoplossing


Add your own review!

Overview

n Onmisbare gids vir elke mens wat ander wil help om probleme te oorkom en n vervulde lewe te lei Die A tot Z van berading is n omvattende handleiding wat n wye reeks kwessies vanuit n Christelike perspektief benader. Dit sluit in: l Persoonlike kwessies Angs, eensaamheid, depressie, woede, skuldgevoelens l Ontwikkelingskwessies Kinderopvoeding, adolessensie, vroee volwassenheid, die middeljare, bejaardheid l Interpersoonlike kwessies Verhoudings, seks, homoseksualiteit, geweld en mishandeling l Identiteitskwessies Minderwaardigheid en eiewaarde, siekte, rousmart, enkellopendes, die keuse van n huweliksmaat l Familie- en gesinskwessies Voorhuwelikse berading, huweliksprobleme, swangerskap, gesinsprobleme, egskeiding en hertroue l Ander kwessies Geestesversteurings, alkoholisme, verslawing, finansiele berading, beroepsvoorligting, geestelike probleme Elke hoofstuk bevat n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel. Gary R Collins is n voormalige Sielkunde-professor van die Trinity Evangelical Divinity School, waar hy die voorsitter was van die afdeling vir berading. Hy het n PhD in Kliniese Sielkunde verwerf aan Purdue University. Benewens Die A tot Z van berading het hy ook How to Be a People Helper, The Magnificent Mind en Can You Trust Psychology? Geskryf.

Full Product Details

Author:   Gary C Collins
Publisher:   Struik Christian Media
Imprint:   Struik Christian Media
ISBN:  

9781306492904


ISBN 10:   1306492904
Pages:   801
Publication Date:   01 January 2011
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Electronic book text
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

MRG2025CC

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List