Sandsteenkasteel: 'n Historiese roman

Author:   Felicia Goosen
Publisher:   E-Boeke Vir Afrika
ISBN:  

9780992193805


Pages:   310
Publication Date:   03 April 2013
Format:   Paperback
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $39.57 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Sandsteenkasteel: 'n Historiese roman


Add your own review!

Overview

My planne is reeds agtermekaar. Ek gaan van Kingsberg 'n onvervreembare erfenis maak tot na die vierde geslag. So sal ek sorg dat niemand hier afbreek wat ek opgebou het nie. Niemand sal hier iets kan doen wat die volgende geslagte benadeel nie. Voordat John Adams hierdie uitspraak maak, is Suid-Afrika die droomland met onbeperkte geleenthede. Hy emigreer van Engeland hierheen, word 'n skatryk diamantmagnaat en grondbaron. Hy werk die toekoms haarfyn uit vir sy kinders en die nageslagte wat sou kom. Sy vrou, Sarah, waarsku: Kinders het nie kontrakte met hul ouers wat maak dat hulle nie kan wegbreek nie. So word elke karakter in hierdie aangrypende verhaal inderdaad 'n persoon met eie drome, eie ideale. Onherstelbare konflik volg, verhoudinge verbrokkel en drome word verpletter. Die Adams-familie word byna tot mislukking gedoem weens John se obsessie met welvaart en die behoud van Kingsberg vir die geslagte. Die massiewe sandsteenkasteel met sy 32 vertrekke word net so 'n belangrike karakter in die verhaal as die familielede. Sandsteenkasteel is 'n aandoenlike maar ook kragtige verhaal. Dit is 'n kunstig gestruktureerde ontginning van die verlede: 'n boeiende stuk persoonlike sowel as streeksgeskiedenis wat in die Oos-Vrystaat afspeel.

Full Product Details

Author:   Felicia Goosen
Publisher:   E-Boeke Vir Afrika
Imprint:   E-Boeke Vir Afrika
Dimensions:   Width: 15.20cm , Height: 1.70cm , Length: 22.90cm
Weight:   0.417kg
ISBN:  

9780992193805


ISBN 10:   099219380
Pages:   310
Publication Date:   03 April 2013
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Felicia Goosen (nee Cameron) is 'n boorling van die Oos-Vrystaat. Sy het aan die Bloemfonteinse Onderwyskollege en UNISA studeer en was vir baie jare dosent in Engels en Kommunikasiekunde. Verskeie kinderboeke en kortverhale van haar is reeds gepubliseer. Sy woon die afgelope 26 jaar in Bloemfontein en tree dikwels as spreker op by opvoedkundige en sosiale byeenkomste.

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

wl

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List