First They Killed My Father

Author:   Melanie McGrath
Publisher:   Insight Publications
ISBN:  

9781920693008


Pages:   40
Publication Date:   01 March 2002
Format:   Paperback
Availability:   To order   Availability explained
Stock availability from the supplier is unknown. We will order it for you and ship this item to you once it is received by us.

Our Price $14.95 Quantity:  
Add to Cart

Share |

First They Killed My Father


Add your own review!

Overview

Die Swart Luiperd No. 2 - Die Mensvreters van Tsawo 10 Illustrasies ingesluit Beknopte biografie van Braam le Roux ingesluit In die diep, donker woude van Midde-Afrika is daar 'n legendariese verlore stad. 'n Stad vol skatte - robyne, opale, diamante, saffiere. Maar die stad word streng bewaak deur reuse. Reuse-vegters wat ook mensvreters is. Niemand weet waar die verlore stad is nie behalwe 'n kluisenaar wat in die bosse woon. Hy neem 'n boer in sy vertroue wat hom kan help om 'n ekspidisie na die stad te lei. Daar is egter ook iemand met duistere motiewe wat daarvan te hore kom. Baum is 'n gewetenlose fortuinsoeker wat al die skatte vir homself wil he en hy huur 'n groep dapper mesvegters van Indie, die Gurkhas, om hom te help. Leon, die Swart Luiperd, kuier op daardie stadium by sy oom op sy plaas in Midde-Afrika. Sy oom is die boer wat die ekspidisie na die verlore stad gaan lei, maar Baum en sy volgers wil die ekspidisie stuit en die kluisenaar vang om self die skatte te gaan vind. Baum gaan hom deur niemand laat stuit om sy doel te bereik nie, en hy het ook 'n spesiale plan om met die reuse-wagters van die verlore stad af te reken... Leon bevind hom in die midde van hierdie konflik en hy moet al sy kragte en vermoens inspan om die boewe te fnuik en Sonet, sy oom se dogter, te red wat deur Baum gevange gehou word om aan die mensvreters van Tsawo te voer. Verder is daar al die dodelike gevare van die oerwoud wat Leon ook nog moet oorkom...

Full Product Details

Author:   Melanie McGrath
Publisher:   Insight Publications
Imprint:   Insight Publications
ISBN:  

9781920693008


ISBN 10:   1920693009
Pages:   40
Publication Date:   01 March 2002
Audience:   Children/juvenile ,  College/higher education ,  Young adult ,  Children / Juvenile ,  Tertiary & Higher Education
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   To order   Availability explained
Stock availability from the supplier is unknown. We will order it for you and ship this item to you once it is received by us.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

wl

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List